Limited Time SaleUS$13.20 cheaper than the new price!!
| Management number | 220520388 | Release Date | 2026/05/03 | List Price | US$8.80 | Model Number | 220520388 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
'n Versameling stories vir jong lesers - in Afrikaans! Hierdie hardeblad-uitgawe bevat vier stories.In die boek, bly karakters wat soms wonder wie hulle is, wat hulle rol is en wat om met emosies te maak:1. In Kloekelaan begin Hennie twyfel oor wie hy is, en soos hy wonder leer hy dat hy nie is wat ander sê nie.2. In Diereland besef Hasie dat elkeen se rol belangrik is en daarom neem hy sy taak ernstig op!3. In Graaff-Ry-Net leer verskillende voertuie om hul eie roetes te waardeer.4. Die grond waarop ek staan is 'n storie oor emosies en dat kalmte ook 'n plek is om na terug te gaan.Elke karakter is so kosbaar en uniek soos elke leser! Read more
| ISBN13 | 979-8246789384 |
|---|---|
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Independently published |
| Dimensions | 8.49 x 0.41 x 11.24 inches |
| Item Weight | 10.1 ounces |
| Reading age | 2 - 8 years |
| Print length | 90 pages |
| Publication date | March 2, 2026 |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form